“liewe lilly. ek dink jy hoor dit baie maar ek moet net weereens vir jou se, jou fotos is ongelooflik mooi. ek en jacques is soooo gelukkig daarmee en baie dankbaar vir jou. jy het ons dag so spesiaal gemaak, dankie daarvoor. jy is die heel beste. dankie vi ral jou moeite en fantastiese diens.” Lene & Jacques

“Goeie more liefste lilly. On my way!. ek het eers nounet emails gekyk en sien toe die fotos!! ons is sooooo bederf. ongeag die reen het die fotos soooo mooi uitgekom. my hart is bitterlik gelukkig.  dankie vir al jou moeitte wat jy in ons invest het. “ Monique & ludwig

2018-12-11_0045.jpg

2018-08-27_0097.jpg